Messina
limpopo
0900
South Africa
Die kamp bestaan uit 6 “Chalets” met lugreeling, elk met 2 driekwart beddens.
Vier van die “Chalets” het elk hul eie badkamer.
Twee “Chalets-Rondawels” deel ‘n ablusieblok met twee badkamers.
Beddegoed en handoeke word voorsien vir die “Chalets”.
Ten volle toegeruste kombuis met groot Kis vrieskas en Yskas.
Groot Lapa area met al die braai geriewe wat benodig word.
Groot Yskas in die Lapa vir drinkgoed.
Swembad (Bring eie swemhandoeke)
ESKOM Krag & Wi-Fi in die kamp.
Boog skietbaan by die kamp op gewone en 3D teikens.
Hout vir braai word voorsien, maar bring eie ys saam.!
Wildbesigtigings voertuig beskikbaar.
Ludwiglust Wildplase is 9000 Hektaar groot ,alles aan mekaar met geen heinings tussen in nie.
Jag vind plaas op 5000 hektaar van die hele plaas.
Daar is 9 Boog skuilings by watergate , 1 Boog skuiling by voerplek naby water en 2 platforms in bome gebou by watergate met trappe vir gemaklike toegang.
Agt boog skuilings is met stene gebou en is ongeveer 2.5m x 3m groot.
Twee boog skuilings is met hout gebou en is ongeveer 2m x 3m groot.
Elke jagter word toegerus met tweerigting Radio.
Jagters word afgelaai en opgelaai by onderskeie Skuilings.
Diere wat geskiet is, word opgelaai, karkas word voorberei en in koelkamer gehang.
Gidse is beskikbaar vir jagters in die skuilings, maar is nie verpligtend nie.
- Beginner Friendly (Easy hides | Close Shots)
- Average Hunter (Well placed hides with close and medium shots)
- Above Average Hunter (Easy Stalking | Pit Blinds | Tree Stands)
- Skilled Hunter (Longer Stalking | Longer Shots | requires good Noise and Scent control)
- Expert Hunters (Large areas | Medium to Long Shots)
- Self-Catered
- Lodge
- Cabins/bungalows
- Equiped Kitchen
- Walk-&-Stalk
- Hide (By Water)
- Hide (By a Feeding Station)
- Set Treestands
- Hunter's Own Treestands
- Hunter's Own Pop-Up Blinds
- PH Services
- Tracker
- Tracking Dogs
- Skinning
- Carcass prep
- Coolroom
- Trail Cam Access
- Bosvark
- Duiker
- Giraffe
- Impala
- Kudu
- Steenbok
- Warthog
- Waterbuck
- Wildebeest Blue
- Zebra












